2 Sept 2009

Uitreik na Indie

Oor drie weke is ons op pad met 'n Korttermyn-uitreik na Indie. Bid dat die Here elkeen op hierdie Uitreik sal gebruik as 'n draer van sy hoop. Bid ook dat God met die Uitreikers self sal werk. Ek droom van nuwe inisiatiewe veral in die 10/40 venster. Daar is nog soveel mense wat 'n kans moet kry om te hoor van die liefde en genade van Jesus Christus.

No comments:

Post a Comment